Nichiren

Nichiren (日蓮)
’n Skildery van Nichiren (Kuon-ji, Minobu, Yamanashi).
’n Skildery van Nichiren (Kuon-ji, Minobu, Yamanashi).
Skool Mahayana, Tendai, Nichiren-Boeddhisme
Persoonlik
Nasionaliteit  Japannees
Gebore 6 April 1222[1]
Oorlede 21 November 1282 (op 60)
Loopbaan
Gebaseer Japan
Titel Nichiren Shōnin, Nichiren Daishōnin, Nichiren Daibosatsu, Risshō

Nichiren (日蓮; 6 April 122221 November 1282) was ’n Boeddhistemonnik wat tydens die Kamakura-tydperk (1185–1333) in Japan gelewe het. Hy het toewyding gepredik aan die Lotus-soetra, wat na bewering Gautama Boeddha se leringe aan die einde van sy lewe bevat, as die enigste manier om verligting te behaal.[2][3]

Nichiren het geglo dié soetra bevat die kern van alle leringe van Gautama Boeddha wat met die wette van oorsaaklikheid (karma) verband hou en lei alle mense sonder onderskeid na verligting.[4][5][6][7][8] Dié toewyding aan die soetra behels die dreunsing van Namu Myōhō Renge Kyō ("eerbetoon aan die Lotus-soetra"), ’n frase waarna as die daimoku verwys word, as die essensiële beoefening van die leringe.[9]

  1. "Introduction: The Life of Nichiren". Nichiren Buddhism Library (Soka Gakkai Dictionary of Buddhism) (in Engels). Soka Gakkai. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Desember 2017. Besoek op 6 Augustus 2014.
  2. Christopher S. Queen,Sallie B. King, Engaged Buddhism: Buddhist Liberation Movements in Asia,State University of New York Press , ISBN 0791428435
  3. Selecting the right time, A tract by Nichiren the Budda's disciple, Kyotsu Hori (vert.); Sakashita, Jay (red.): Writings of Nichiren Shonin, Doktrine 1, bl. 188, University of Hawai'i Press, 2003, ISBN 0-8248-2733-3
  4. Sainan Kōki Yurai, Kyotsu Hori (vert.); Sakashita, Jay (red.): Writings of Nichiren Shonin, Doktrine 1, University of Hawai'i Press, 2003, ISBN 0-8248-2733-3
  5. http://www.nichiren-shu.org/Sanfrancisco/pages/study/eight.htm
  6. Richard Causton, The Buddha In Daily Life: An Introduction to the Buddhism of Nichiren Daishonin, p. 190, Rider , ISBN 071267456X
  7. Jacqueline Stone, "The Final Word: An Interview with Jacqueline Stone", Tricycle, Spring 2006
  8. Stone, Jaqueline (2003). Nichiren, in: Buswell, Robert E. (red.), Encyclopedia of Buddhism vol. II, New York: Macmillan Reference Lib. ISBN 0028657187, bl. 594
  9. "Nichiren Buddhism". About.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Oktober 2016. Besoek op 21 September 2012.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search